Bucchero

'n Etruskiese kantharos (drinkbeker) in die kenmerkende swart Bucchero-styl
'n Bucchero-kruik
'n Griekse oinochoe (wynkruik)
Fragmente van 'n bucchero-bottel in diervorm. Grafgif, 650-600 v.C.

Bucchero [ˈbukkero] (Italiaans, oorspronklik afgelei van die Portugese term pucaro "welriekende kleiaarde"[1]) is 'n soort swart of donkergrys keramiek met 'n kenmerkende glinsterende oppervlak wat vanaf die middel van die 7de eeu v.C. tot die begin van die 5de eeu v.C. deur Etruskiese pottebakkers vervaardig is - hoofsaaklik as breekware vir die Etruskiese elites. Die belangrikste vervaardigingsentra was Chiusi en Volterra.[2]

  1. Pellegrino Artusi: The Lorenzo Da Ponte Italian Library - Science in the Kitchen and the Art of Eating Well. Toronto | Buffalo | London: University of Toronto Press 2003, bl. 474
  2. British Museum: Bucchero ware. Besoek op 15 April 2015[dooie skakel]

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy